Ons is verbind daartoe om die kunste in al sy vorms te bevorder, want ons glo die uitdrukking van artistieke talent verg kreatiwiteit en verbeelding. Dis sleutelkenmerke van innovering, wat ons by FNB na aan die hart lê. In onlangse jare het die geskrewe woord en alle ander kunsvorme ’n onderwerp in Suid-Afrika geword waaroor daar warm debatte gevoer is en wat gesprekvoering by meer as een geleentheid gestimuleer het.

Ons glo dat geleenthede soos die US Woordfees kunstenaars aanmoedig om hul drome na te jaag en Suid-Afrikaners aanspoor om die kunste te ondersteun.

US Woordfees Artikels
  • FNB borg die US Woordfees met trots

    By FNB
    On February 25, 2016

    Kunstenaars, skrywers, digters, musikante en fotograwe. Dis die mense wat as denkers en pioniers bestempel word.   Dis ook hùlle wat die samelewing die geleentheid bied om die wêreld deur ander oë te sien. Wat die wêreld deur hulle kuns saamsnoer en daardeur die grense van tyd, geologie, kultuur, taal, ras en ouderdom oorskry. En […]

  • Stel jou voor jy is desperaat om betyds by jou volgende US Woordfees vertoning te kom, maar dit is ʼn lang pad se stap in die son. Halfpad na die lokaal besef jy daar is slytasie op jou sole en jou arme tone, en jy is gedaan met jou rugsak en handsak wat jou nek, […]

  • FNB borg die US Woordfees met trots

    By FNB
    On March 4, 2015

    Kunstenaars, skrywers, digters, musikante en fotograwe. Dis die mense wat as denkers en pioniers bestempel word. Dis ook hùlle wat die samelewing die geleentheid bied om die wêreld deur ander oë te sien. Wat die wêreld deur hulle kuns bind en daardeur die grense van tyd, geologie, kultuur, taal, ras en ouderdom oorskry. En dìs […]

  • US Woordfees 2015: ‘n Kontantlose omgewing

    By FNB
    On February 27, 2015

    Vanjaar se US Woordfees van die Universiteit Stellenbosch ( 6 tot 15 Maart) is vir die eerste keer in sy bestaan ‘n kontantlose fees. Maar wat presies beteken dit? Ludwich Marx van Plankton, die diensverskaffer, verduidelik: “In plaas daarvan om kontant te gebruik gaan ons, soos ‘n lojaliteitsprogram, van betaalkaarte gebruik gemaak.” Volgens Saartjie Botha, […]

Back to top

HEADING

MESSAGE

OK
© 2017 First National Bank - a division of FirstRand Bank Limited. An Authorised Financial Services and Credit Provider (NCRCP20)